Episode 16

full
Published on:

11th Jun 2021

11/06 - Einde van beurtkrag in sig?; SA in 3de vlaag; en TV-legende gegroet

Beurtkrag tot Fase 4 verhoog die week, maar wysigings aan die Elektrisiteitsreguleringwet bring lig in die kragkrisis-tonnel; Die minister van gesondheid is op spesiale verlof geplaas na Digital Vibes-tenderskandaal; Die instituut van oordraagbare siektes bevestig ons is nou amptelik in die derde vlaag koronavirusinfeksies; Die legendariese aktrise Shaleen Surtie-Richards sterf; Ć©n Jessica van NamibiĆ« weet nie sy is ā€œregstreeks op tvā€ nie.

Show artwork for Nuusmakers met Mia Spies

About the Podcast

Nuusmakers met Mia Spies
"Nuusmakers" is ā€˜n weeklikse aktualiteit-geselsprogram aangebied deur die bekroonde joernalis, aanbieder en ā€˜podsenderā€™ Mia Spies. Mia voer ā€˜n gemaklike in-diepte gesprek met ā€˜n aktuele persoon, wat ā€˜n kenner is in sy/haar veld is. Dit strek oor ā€˜n verskeidenheid onderwerpe van politiek, onderwys, die omgewing en ander kwessies wat relevant Ć©n interessant vir die breĆ«r Afrikaanssprekende gemeenskap is. Nuusmakers, is ā€˜n produksie in samewerking met die potgooi-produksiehuis Volume, en word vervaardig deur Roland Perold en Kyran Blaauw. Vir meer inligting oor Volume gaan na https://www.volume.africa.